Ddisselblom - Moervrou ---------------------- Daar's verf aan my vingers Die dosent vra of ek dom is Ek se jou moer vrou Ek's n Micheal Angelo. En ek is 'n takhaarmens En ek is 'n oorbelseun En jou pa jaag my weg Jou pa se my sleg En ek is nie 'n Jan-Knaphand En ek is nie 'n tokkelok En jou ma skreeu op my Jou ma verkleineer my. Ref: Maar ek is 'n genuine ou En ek is so genuine lief vir jou En jy bly by my Want jy is lief vir my En ek is nie 'n braaivleis ou En ek is nie 'n bierpensklong En jou boetie slaan my Jou boetie boelie my En ek is nie 'n joller nie En ek is nie 'n verneuker nie Maar jou sussie try my. Jou sussie "like" my Refrein