Song: Voete van Johannesburg Groep: dDisselblom Album: Goud en Marog Getab deur: Frostie Voete van Johannesburg - dDisselblom INTRO: Gee my Old Brown Sherry Om my hand vas te hou En 'n lyf in die na nag koue Buite brand winter vure En aan die binnekant begin... Beginne dit ook te reen Gee my Old Brown Sherry Om my hand vas te hou En vrolike vars vriende Elke dan en wan en nou En emosies op 'n soektog na iets Jy nie geweet het jy na soek nie KOOR: Vir elke alchie, elke junkie Space kadet en buttonhead Vir elke alchie, elke junkie Space kadet en buttonhead Vir elke alchie, elke junkie Space kadet en buttonhead Sit in stilte, word 'n vroedvrou Stukkies dood, geleen op apro Gee my Old Brown Sherry Om my hand vas te hou Suutjies soos spioene Kom die kinders van die nag nou Maar ontydig soos soldate So bom die bleekwit nuwe dae Gee my old Brown Sherry Om my hand vas te hou Vir die honger dooie hart Wat die groter dors onthou En met sonar stuur die stad sy bagasie???? (Help my met die lyn asb! Ek het nie 'n clue nie!) Net-net nog sy voete KOOR: BRUG: En hier sit ons nou Elkeen met 'n hangover en skuldgevoel En 'n bottel Old Brown Sherry en 'n hart in die hand Stywer vas te hou, stywer vas te hou Teen die voete van Johannesburg KOOR: Woorde en musiek deur Anton Goosen ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~ Ek weet dis Anton Goosen se song, maar sy goed mag mos nie op die net verskyn nie. --------------------------- This file passed through: Absolute Tabs ---------------------------