Back

Hartseer Land Tab

by Koos Kombuis


                               
Almal is hier , my vriende en ek Ons sit en hou makitie op die vasmeer plek
                               
tussen drome en reality

(*Selfde regdeur*)

Koor :
                                        
Met jou wondergom woorde en jou poison predekant en 'n tikieboks vol troos 
                                                             
langs 'n buite band en 'n boks vol boos in jou linker hand en 'n jerrykan 
                                                              
blues sing jy die stad aan die brand.  Dis die wysie vir die meisie met die 
                                                   
twintig rand in die hartseer land , in die hartseer land.


(*Geniet dit..*)