Dozi Jan asseblief toe squeeze my Guitar courds Dozi - Jan Asseblief Tog Squeeze My Storm Op Die Horison ----------------------------------- Ek vry na 'n nooi 'n Wonderlike nooi Sy woon daar in ons straat Sy het net een fout 'n Groot, groot fout Sy wou graag sulke Ingels praat En wanneer sy my wil vry Dan se sy vir my "Ou Jan come sit by my" Soen my op my bek Dan word ek sommer gek Then I kiss you sommer gou Jan asseblief tog squeeze my Jan asseblief tog squeeze my Gee my 'n druk Dat ek hik en so snik Jan asseblief tog squeeze my