Back

Hemel Op Die Platteland Tab

by Fokofpolisiekar





Song: Hemel op die platteland (Acoustic)
Groep: Fokofpolisiekar
Album: As jy met vuur speel sal jy brand
Getab deur: Frostie

Hemel op die platteland (Acoustic) - Fokofpolisiekar

                        
Kan jy my skroewe vir my vasdraai?
                         
Kan jy my albasters vir my vind?

Kan jy jou idee van normaal by jou gat opdruk?
                 
Kan jy? Kan jy apatie spel?

                               
Kan iemand dalk daai girl bel?

En vir haar se^ ek het haar nie meer nodig nie!
                 
Kan jy? Kan jy apatie spel?


Reguleer my, roetineer my
                             
Plaas my in 'n boks en merk die veilig

Stuur my dan waarheen al die dose gaan
                                        
Stuur my hemel toe ek dink dis in die platteland

---------------------------
 This file passed through:
       Absolute Tabs
---------------------------