Gert Vlok Nel - Rivier South African No Capo Laasnag het ek in Pretoria geslaap in die verkeerde stad by die verkeerde vrou wat gemaak het dat ek moet reis na jou toe in die Kaap met my hoed in my hand deur die mees vreesaanjaende land O my liefling, kan jy my hoor daar waar jy slaap? Rivier, Oh Rivier, Jy's die diepste woord wat ek ken, Op jou kon ek vaar na die see en na haar, in die hoop om haar hart te wen. Maar woestyn, was die woord waardeur ek moet reis om haar hart te wen. Dutch Translation (of chorus): Rivier, Oh Rivier, Is het diepste woord wat ik ken, op jou kan ik varen naar de zee en naar haar, in de hoop om haar hart te winnen maar woestijn, is het woord waardoor ik moet reizen om haar hart te winnen. English Translation (of chorus): River, Oh, River, Is the deepest word that I know, I could navigate by you to the sea and to her, In the hope that I would win her heart, but desert, is the word, by which I must journey to win her heart. Hope this is useful!