NOTE---------------------------------# Artist: Karen Zoid Song: Deurmekaar TAbbed: Gideon Breytenbach Vir enige voorstelle nog Karen Zoid Tabs enige iets kontak my asb. 0726060473. gipi@thecricket.co.za - Met Hierdie Song weet ek nie wat die cords se name is nie (bv.E / A# ens) - Ek gan vir die cords "name" gee en al is "079900" nie regtig `n "E" nie, speel hom net soos hy daar staan asb. - TIP: Met die "E" kan jy jou middel vinger op die 8ste thret sit en dan tussen die "E" en "E7" hoef jy net jou pinkie op te tel. {-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-x-} Hiers die cords wat gebruik word in die song EADGBe 079900 079800 799800 577600 Intro: Ek het geloop sonder om te groet Ek wil jou bel ek wonder of ek moet Ek weet jy dink ek’t jou verniel Ek het jou lief met my hart en siel Ek het geloop sonder om te groet En clean breaks is tien teen een goed En ek sit hier op die lang pad Soos soveel kere vantevoor En iewers langs die highway het ek my beste pel verloor Ek ken jou lyf Ek ken jou taal Ek ken jou goed Ek ken jou kaal Ons het opgestaan Ons het weer geval Die herinneringe maak my mal Die fight’s verby Die vuur’s geblus Die storm het bedaar Als is fine Ek voel so deurmekaar Ek het geloop sonder om te groet Maar jy’s nog altyd een wat net praat wanneer hy moet As ek kon sing en minder sê Sal jy ook beter weet wat ek nodig het, Don? Ek ken jou lyf Ek ken jou taal Ek ken jou goed Ek ken jou kaal Ons het opgestaan Ons het weer geval Die herinneringe Die herinneringe Die herinneringe Ek ken jou lyf Ek ken jou taal Ek ken jou goed Ek ken jou kaal Ons het opgestaan Ons het weer geval Die herinneringe maak my mal `n Minor Cord Vir `n minor hier Op my sad kitaar Sonder woorde is ek Baie deurmekaar AS ENIGE IEMAND NOG KAREN ZOID TABS HET SUBMIT DIT ASSEBLIEF. THANX