Artist : Karen Zoid Song : Engel Album : Afrikaners is plesierig The A* is a normal a, with your last finger on fret3 - b e--|-----------|-------- b--|-------o---|-o------ g--|----o------|-------- d--|-o---------|-------- a--|-----------|-------- e--|-----------|-------- Intro ( Pick randomly ) : /* /* x2 Verse 1 * Ek het vriende wat ek sien * ek is verslaaf aan nikotien * Ek hou van karre wat kan ry * ek huil gewoontlik as ek baklei * Ek het gedog dat dit sou reen * toe word ek stil en wag aleen * * tot jy kom klop het hier aan my deur * * * * Verse 2 * Ek het 'n dak bo-oor my kop * ek in die winter laaik ek sop * Ek raak benoud wanneer hy luister * net soos wanneer mense fluister * Ek wonder of jy sal onthou * dat jou woorde aan my klou * * as jy my insluk sonder om te kou * so ek skreeu 'n song vir jou my lief * bly nog 'n rukkie asseblief * want as ek sing dan sing jy saam * in 'n droom roep ek jou naam * * * * Verse 3 * Ek is so dronk soos koos kombuis * daar is geen swembad by my huis * My sussie bly in Potchefstroom * die mense daar rook almal boom * Vier seisoene in jou traan * hou my vas wanneer jy gaan * * en ek weer, alleen hier staan * so ek skreeu 'n song vir jou my lief * jy is 'n engel en 'n dief * want as ons sing dan sing ons saam * in 'n droom roep ek jou naam submitted by Gareth Bosch